Probleme rondom die toepassing van artikels 217 en 218 van die Strafproseswet 51 van 1977

Text in Afrikaans === Artikel 217 is van toepassing op Jn bekentenis, synde Jn ondubbelsinnige erkenning van skuld, wat indien dit in Jn hof gemaak sou word, sou neerkom op Jn pleit van skuldig. Om toelaatbaar te wees, moes die verklaarder die bekentenis vrywillig en ongedwonge, by sy volle posi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Bukau, Susan Charlotte
Other Authors: Van der Merwe, D.P.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16157
Description
Summary:Text in Afrikaans === Artikel 217 is van toepassing op Jn bekentenis, synde Jn ondubbelsinnige erkenning van skuld, wat indien dit in Jn hof gemaak sou word, sou neerkom op Jn pleit van skuldig. Om toelaatbaar te wees, moes die verklaarder die bekentenis vrywillig en ongedwonge, by sy volle positiewe sender onbehoorlike beinvloeding afgele het aan Jn landdros of vrederegter. Waar die bekentenis in Jn dokument vervat is, is dit, mits daar aan die toelaatbaarheidsvereistes voldoen is, toelaatbaar teen die verklaarder daarvan. Artikel 209 vind toepassing mits die bekentenis Jn volle bekentenis is en die vereistes van artikel 217 nagekom is. Volgens die beslissing in S V SHEEHAMA 1991 2 SA 860(A) is Jn aanwysing Jn erkenning. As sulks moet dit voldoen aan die vereistes van artikel 219A en moes derhalwe vrywillig en ongedwonge gemaak wees. Jn Gedwonge aanwysing is dus ontoelaatbaar, tensy nuwe feite ontdek word as gevolg daarvan. === Section 217 is applicable to a confession, being an unequivocal acknowledgment of guilt, the equivalent of a plea of guilty before a court of law. To be admissible, the declarant must have made the confession to a magistrate or justice freely and voluntarily in his sound and sober senses without having been unduly influenced thereto. Section 209 is applicable provided that the confession is a full confession and the requirements of section 217 are complied with. According to the judgment in S V SHEEHAMA 1991 2 SA 860(A) a pointing out is an admission. As such it must comply with the requirements of section 219A and must therefore be made voluntarily and freely. An involuntary pointing out is thus inadmissible, except if new facts are discovered because of it. === Criminal and Procedural Law === LL.M.