Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening

Text in Afrikaans === Lofprysing en aanbidding, wat die kern behoort le vorm van elke erediens, omdat God sentraal staan daarin, en wat ook die middelpunt van die erediens van die !ewe behoort le wees, omdat dit die reaksie van dankbaarheid op God se goedheid is, word in die Gereformeerde tradisie h...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Taljaard, Dirk Cornelis
Other Authors: Kitching, Deon
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16166
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16166
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-161662016-04-16T04:08:35Z Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening Taljaard, Dirk Cornelis Kitching, Deon Hestenes, Mark Erling, 1949- Youth Ministry Liturgy Praise and Worship Spirituality types Culture Generational theories Generation X Millennials Net-Generation Empowerment of youth 259.23 Generation X -- Religious life Public worship Church work with youth Religion and culture Nederduitse Gereformeerde Kerk -- Liturgy Net-generation Text in Afrikaans Lofprysing en aanbidding, wat die kern behoort le vorm van elke erediens, omdat God sentraal staan daarin, en wat ook die middelpunt van die erediens van die !ewe behoort le wees, omdat dit die reaksie van dankbaarheid op God se goedheid is, word in die Gereformeerde tradisie heel dik els met groot skeptisisme bejeen. Deels gebeur dit omdat die begrippe "lofprysing" en "aanbidding" dalk nog nie duidelik gedefinieer is nie en daar dikwels baie subjektiewe betekenis daaraan gegee word. Dis 'n groat jammerte omdat dit baie van die vreugde, die hartlikheid en die warmte van byeenkomste van die geloofsgemeenskap ontneem. Verder het dit tot gevolg dat sommige lid mate - en veral jongmense - hulle heil elders gaan soek, waar hulle behoeftes aangespreek word. Aangesien hierdie 'n studie is wat fokus op die Skriftuurlike en teologiese begronding van lofprysing en aanbidding, asook die behoeftes van jongmense, word aandag geskenk aan belangrike tendense wat 'n invloed uitoefen op hulle behoeftes, voor- en afkeure en algemene lewensuitkyk. Sake wat aan die orde kom is onder andere kultuur - met verwysing na subkulture en pop-kultuur - die sogenaamde Generasieteoriee en spiritualiteitstipes. Laastens word aanbevelings gemaak oor hoe gemeentes en kerke, met in agneming van veral die behoeftes van jongmense, lofprysing en aanbidding op 'n Skriftuurlike en teologiese verantwoorde wyse kan beplan en aanbied, terwyl jongmense in die proses bemagtig word om mede-verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar. Praise and worship, central to every church service, as a grateful response to God's goodness and mercy, is frequently met with scepticism within the Reformed tradition. This is, partly, due to different definitions, resulting in a variety of subjective interpretations. It deprives the faith community of the joy and warmth expected to be experienced at gatherings. It furthermore results in youth having to seek alternative pastures for their specific needs. This research focuses on the Scriptural and theological foundation of praise and worship, as well as the needs of the youth, relevant trends influencing their needs, their preferences and dislikes as well as their attitude towards life in general. Aspects such as culture and the so called Generational theories and types of spirituality will come under scrutiny. Lastly recommendations are made for planning and presentation of Scriptural sound praise and worship, whilst, at the same time, empowering them to take joint responsibility. Philosophy, Practical & Systematic Theology M. Diac. (Jeugwerk) 2015-01-23T04:24:19Z 2015-01-23T04:24:19Z 2000-12 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/16166 af 1 online resource (vi, 94 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Youth Ministry
Liturgy
Praise and Worship
Spirituality types
Culture
Generational theories
Generation X
Millennials
Net-Generation
Empowerment of youth
259.23
Generation X -- Religious life
Public worship
Church work with youth
Religion and culture
Nederduitse Gereformeerde Kerk -- Liturgy
Net-generation
spellingShingle Youth Ministry
Liturgy
Praise and Worship
Spirituality types
Culture
Generational theories
Generation X
Millennials
Net-Generation
Empowerment of youth
259.23
Generation X -- Religious life
Public worship
Church work with youth
Religion and culture
Nederduitse Gereformeerde Kerk -- Liturgy
Net-generation
Taljaard, Dirk Cornelis
Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening
description Text in Afrikaans === Lofprysing en aanbidding, wat die kern behoort le vorm van elke erediens, omdat God sentraal staan daarin, en wat ook die middelpunt van die erediens van die !ewe behoort le wees, omdat dit die reaksie van dankbaarheid op God se goedheid is, word in die Gereformeerde tradisie heel dik els met groot skeptisisme bejeen. Deels gebeur dit omdat die begrippe "lofprysing" en "aanbidding" dalk nog nie duidelik gedefinieer is nie en daar dikwels baie subjektiewe betekenis daaraan gegee word. Dis 'n groat jammerte omdat dit baie van die vreugde, die hartlikheid en die warmte van byeenkomste van die geloofsgemeenskap ontneem. Verder het dit tot gevolg dat sommige lid mate - en veral jongmense - hulle heil elders gaan soek, waar hulle behoeftes aangespreek word. Aangesien hierdie 'n studie is wat fokus op die Skriftuurlike en teologiese begronding van lofprysing en aanbidding, asook die behoeftes van jongmense, word aandag geskenk aan belangrike tendense wat 'n invloed uitoefen op hulle behoeftes, voor- en afkeure en algemene lewensuitkyk. Sake wat aan die orde kom is onder andere kultuur - met verwysing na subkulture en pop-kultuur - die sogenaamde Generasieteoriee en spiritualiteitstipes. Laastens word aanbevelings gemaak oor hoe gemeentes en kerke, met in agneming van veral die behoeftes van jongmense, lofprysing en aanbidding op 'n Skriftuurlike en teologiese verantwoorde wyse kan beplan en aanbied, terwyl jongmense in die proses bemagtig word om mede-verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar. === Praise and worship, central to every church service, as a grateful response to God's goodness and mercy, is frequently met with scepticism within the Reformed tradition. This is, partly, due to different definitions, resulting in a variety of subjective interpretations. It deprives the faith community of the joy and warmth expected to be experienced at gatherings. It furthermore results in youth having to seek alternative pastures for their specific needs. This research focuses on the Scriptural and theological foundation of praise and worship, as well as the needs of the youth, relevant trends influencing their needs, their preferences and dislikes as well as their attitude towards life in general. Aspects such as culture and the so called Generational theories and types of spirituality will come under scrutiny. Lastly recommendations are made for planning and presentation of Scriptural sound praise and worship, whilst, at the same time, empowering them to take joint responsibility. === Philosophy, Practical & Systematic Theology === M. Diac. (Jeugwerk)
author2 Kitching, Deon
author_facet Kitching, Deon
Taljaard, Dirk Cornelis
author Taljaard, Dirk Cornelis
author_sort Taljaard, Dirk Cornelis
title Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening
title_short Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening
title_full Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening
title_fullStr Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening
title_full_unstemmed Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening
title_sort teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/16166
work_keys_str_mv AT taljaarddirkcornelis teologieseelementevanlofprysingsenaanbiddinginkontemporerejeugbediening
_version_ 1718224902209667072