Klavierwerke deur Suid-Afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir Unisa-musiekeksamens tot 1990 :

Text in Afrikaans === Die doel van hierdie verhandeling is om die opvoedkundige en artistieke waarde van klavierwerke, wat vir die Universiteit van Suid-Afrika (hiema UNISA) se musiekeksamens voorgeskryf is, uit te lig. Die eerste hoofstuk gee 'n beknopte oors1g van die geskiedenis van UNISA...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Gaerdes, Johanna Marié Athena
Other Authors: Reid, D. J.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16825
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-16825
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-168252016-04-16T04:08:40Z Klavierwerke deur Suid-Afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir Unisa-musiekeksamens tot 1990 : Gaerdes, Johanna Marié Athena Reid, D. J. 786.20968 Piano music -- History and criticism Music -- South Africa -- History and criticism Text in Afrikaans Die doel van hierdie verhandeling is om die opvoedkundige en artistieke waarde van klavierwerke, wat vir die Universiteit van Suid-Afrika (hiema UNISA) se musiekeksamens voorgeskryf is, uit te lig. Die eerste hoofstuk gee 'n beknopte oors1g van die geskiedenis van UNISAmusiekeksamens. In die tweede hoofstuk word geselekteerde werke ontleed en geevalueer. Daarna volg drie bylaes wat die volgende inligting bevat: Bylae 1 'n V olledige lys van alle werke wat tot 1990 gekomponeer is vlf UNISA se klaviereksamens, volgens komponiste gerangskik. W erke word alfabeties ingedeel volgens die komponis en datums word voorsien van wanneer die werk gekomponeer en voorgeskryf is. Werke wat nie in hierdie verhandeling ontleed is nie, word met 'n asterisk aangedui. Bylae 2 'n Volledige lys van alle werke wat tot 1990 gekomponeer is Vlf UNISA se klaviereksamens, volgens grade ingedeel. Komponiste word graadsgewys alfabeties gerangskik. Bylae 3 Kort biografiese sketse van die komponiste gedek in hierdie verhandeling ter inligting van leerlinge en onderwysers. Komponiste word alfabeties gerangskik. In hierdie verhandeling is slegs navorsing gedoen met betrekking tot die klavierwerke. W erke van ander instrumente is nie nagevors nie. Veertig komponiste se werke word gedek. Meer as eenhonderd en dertig stukke is versamel. Die ontleding van al hierdie werke sou te veel wees vir die omvang van hierdie verhandeling en is daar dus geselekteer. Seleksie het plaasgevind op grond van: Eksamengraad Daar word op laer grade gekonsentreer (V oorgraad 1 tot graad 5) omrede dit juis gedurende hierdie aanvangsonderrig is waar die liefde en belangstelling vasgele word vir die aanleer van werke uit eie bodem. Twee vorige verhandelings oor Suid-Afrikaanse klavierwerke ontleed oorwegend werke van hoer grade. Die navorser verwys hier na verhandelings van Rosemary YA Maritz en CL Venter (volledige verwysing in bibliografie). Moeilikheidsgraad Stukke wat makliker hanteerbaar is vir die leerling, het voorkeur geniet. Geen werke van graad 8 en die Onderwyslisensiaat of Voordraerslisensiaat word ontleed nie. Enkele werke van grade 6 en 7 word egter ook ontleed. Die ontleding en evaluering van die werke word alfabeties, volgens komponiste, ingedeel. In die ontleding word daar gelet op aspekte wat van opvoedkundige en artistieke waarde vir die jong leerling sal wees. Dit word ook bedoel as aansporing vir die onderwyser om van die werke aan die leerling te leer. Al die werke (voorgraad 1 tot graad 7) is bekombaar van die Argief in die biblioteek van die Universiteit van Suid-Afrika. Sommige onderwysers mag nog van die ou eksamenbundels in hul privaat versameling he. Dit sou egter 'n groot aanwins wees indien al hierdie musiek beskikbaar sou wees in een bundel. Onderwysers sou dan meer gereeld van die werke in die jong leerling se repertorium kon insluit. Die navorser vertrou dat die benadering van hierdie verhandeling, wat konsentreer op interessante opvoedkundige aspekte, die leerkrag sal voorsien van voldoende motivering om van die ryke erfenis uit eie bodem gebruik te maak, sodat dit nooit verlore mag gaan nie. Art History, Visual Arts and Musicology M. Mus. 2015-01-23T04:24:43Z 2015-01-23T04:24:43Z 1996-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/16825 af 1 online resource (v, 285 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic 786.20968
Piano music -- History and criticism
Music -- South Africa -- History and criticism
spellingShingle 786.20968
Piano music -- History and criticism
Music -- South Africa -- History and criticism
Gaerdes, Johanna Marié Athena
Klavierwerke deur Suid-Afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir Unisa-musiekeksamens tot 1990 :
description Text in Afrikaans === Die doel van hierdie verhandeling is om die opvoedkundige en artistieke waarde van klavierwerke, wat vir die Universiteit van Suid-Afrika (hiema UNISA) se musiekeksamens voorgeskryf is, uit te lig. Die eerste hoofstuk gee 'n beknopte oors1g van die geskiedenis van UNISAmusiekeksamens. In die tweede hoofstuk word geselekteerde werke ontleed en geevalueer. Daarna volg drie bylaes wat die volgende inligting bevat: Bylae 1 'n V olledige lys van alle werke wat tot 1990 gekomponeer is vlf UNISA se klaviereksamens, volgens komponiste gerangskik. W erke word alfabeties ingedeel volgens die komponis en datums word voorsien van wanneer die werk gekomponeer en voorgeskryf is. Werke wat nie in hierdie verhandeling ontleed is nie, word met 'n asterisk aangedui. Bylae 2 'n Volledige lys van alle werke wat tot 1990 gekomponeer is Vlf UNISA se klaviereksamens, volgens grade ingedeel. Komponiste word graadsgewys alfabeties gerangskik. Bylae 3 Kort biografiese sketse van die komponiste gedek in hierdie verhandeling ter inligting van leerlinge en onderwysers. Komponiste word alfabeties gerangskik. In hierdie verhandeling is slegs navorsing gedoen met betrekking tot die klavierwerke. W erke van ander instrumente is nie nagevors nie. Veertig komponiste se werke word gedek. Meer as eenhonderd en dertig stukke is versamel. Die ontleding van al hierdie werke sou te veel wees vir die omvang van hierdie verhandeling en is daar dus geselekteer. Seleksie het plaasgevind op grond van: Eksamengraad Daar word op laer grade gekonsentreer (V oorgraad 1 tot graad 5) omrede dit juis gedurende hierdie aanvangsonderrig is waar die liefde en belangstelling vasgele word vir die aanleer van werke uit eie bodem. Twee vorige verhandelings oor Suid-Afrikaanse klavierwerke ontleed oorwegend werke van hoer grade. Die navorser verwys hier na verhandelings van Rosemary YA Maritz en CL Venter (volledige verwysing in bibliografie). Moeilikheidsgraad Stukke wat makliker hanteerbaar is vir die leerling, het voorkeur geniet. Geen werke van graad 8 en die Onderwyslisensiaat of Voordraerslisensiaat word ontleed nie. Enkele werke van grade 6 en 7 word egter ook ontleed. Die ontleding en evaluering van die werke word alfabeties, volgens komponiste, ingedeel. In die ontleding word daar gelet op aspekte wat van opvoedkundige en artistieke waarde vir die jong leerling sal wees. Dit word ook bedoel as aansporing vir die onderwyser om van die werke aan die leerling te leer. Al die werke (voorgraad 1 tot graad 7) is bekombaar van die Argief in die biblioteek van die Universiteit van Suid-Afrika. Sommige onderwysers mag nog van die ou eksamenbundels in hul privaat versameling he. Dit sou egter 'n groot aanwins wees indien al hierdie musiek beskikbaar sou wees in een bundel. Onderwysers sou dan meer gereeld van die werke in die jong leerling se repertorium kon insluit. Die navorser vertrou dat die benadering van hierdie verhandeling, wat konsentreer op interessante opvoedkundige aspekte, die leerkrag sal voorsien van voldoende motivering om van die ryke erfenis uit eie bodem gebruik te maak, sodat dit nooit verlore mag gaan nie. === Art History, Visual Arts and Musicology === M. Mus.
author2 Reid, D. J.
author_facet Reid, D. J.
Gaerdes, Johanna Marié Athena
author Gaerdes, Johanna Marié Athena
author_sort Gaerdes, Johanna Marié Athena
title Klavierwerke deur Suid-Afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir Unisa-musiekeksamens tot 1990 :
title_short Klavierwerke deur Suid-Afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir Unisa-musiekeksamens tot 1990 :
title_full Klavierwerke deur Suid-Afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir Unisa-musiekeksamens tot 1990 :
title_fullStr Klavierwerke deur Suid-Afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir Unisa-musiekeksamens tot 1990 :
title_full_unstemmed Klavierwerke deur Suid-Afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir Unisa-musiekeksamens tot 1990 :
title_sort klavierwerke deur suid-afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir unisa-musiekeksamens tot 1990 :
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/16825
work_keys_str_mv AT gaerdesjohannamarieathena klavierwerkedeursuidafrikaansekomponistevoorgeskryfvirunisamusiekeksamenstot1990
_version_ 1718225074424643584