Kollektiewe bedinging en beperkinge daarop in die openbare sektor

Summaries in English and Afrikaans === Text in Afrikaans === Staatsamptenare val sedert 1993 onder arbeidswetgewing wat vir kollektiewe bedingingsregte voorsiening maak. Wat laasgenoemde regte aanbetref word, in ooreenstemming met intemasionale reg, betoog dat die regte van staatsamptenare meer b...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Goosen, Hermanus Stefanus.
Other Authors: Le Roux, P.A.K.
Format: Others
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16858
Description
Summary:Summaries in English and Afrikaans === Text in Afrikaans === Staatsamptenare val sedert 1993 onder arbeidswetgewing wat vir kollektiewe bedingingsregte voorsiening maak. Wat laasgenoemde regte aanbetref word, in ooreenstemming met intemasionale reg, betoog dat die regte van staatsamptenare meer beperk kan word as wat die geval in die privaatsektor is. Ten spyte van argumente tot die teendeel word aangevoer dat staatsamptenare 'n noodsaaklike <liens aan die bree gemeenskap lewer wat veral met betrekking tot die herontwikkeling en opbou van Suid-Afrika 'n belangrike sosioekonomiese bydrae te lewer het. Die afwesigheid van die tradisionele onderskeid tussen kapitaal en arbeid, werkplekf arums, ·sow el as onbeperkte organiseringsregte sal produktiwiteit in die openbare sektor belnvloed. Werkersdeelname in besluitneming in die openbare sektor kan verwesenlik word sander om die omvangryke kollektiewe bedingingsregte soos vervat in die Wet op Arbeidsverhoudinge, 66 van 1995 aan staatsamptenare te verleen. === Public servants have fallen under labour legislation that provides for collective bargaining rights since 1993. It is argued that these rights of public servants, in accordance with international law, may be limited to a greater extent than those of employees in the private sector. Despite arguments to the contrary the opinion is held that public servants deliver an important, essential service to the broader public especially when it comes to their socio-economic contribution to the redevelopment of South Africa. The absence of the traditional difference between capital and labour, workplace forums, as well as unlimited organisational rights will have an influence on productivity in the public sector. Workers participation in decision making can be realised without granting public servants the extensive collective bargaining rights as contained in the Labour Relations Act, 66 of 1995. === Law === L.L.M.