'n Onderwysersopleidingsprogram om struikelblokke tot leer in Rekeningkunde te oorkom

Text in Afrikaans === Die konsepdokument van die National Curriculum Statement (2003) van die Onderwysdepartement in Suid-Afrika staan 'n inklusiewe benadering voor met verwysing na gehalte-onderwys vir alle leerders, en maak sodoende voorsiening vir die diversiteit van leerders. Die National...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Groenewald, Sonja
Other Authors: Krüger, Deirdré
Format: Others
Language:other
Published: 2009
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/1748
Description
Summary:Text in Afrikaans === Die konsepdokument van die National Curriculum Statement (2003) van die Onderwysdepartement in Suid-Afrika staan 'n inklusiewe benadering voor met verwysing na gehalte-onderwys vir alle leerders, en maak sodoende voorsiening vir die diversiteit van leerders. Die National Curriculum Statement stel dit (vir die eerste keer in Suid-Afrika) onomwonde dat die nuwe Nasionale Kurrikulum voorsiening sal maak vir alle leerders met struikelblokke tot leer (StL) in teenstelling met hulle uitsluiting in die verlede van gewone onderwys of hoofstroming by verstek. Beperkte navorsing het aan die lig gebring dat onderwysers opleiding benodig om die verskeidenheid struikelblokke te hanteer wat leerders moontlik kan he. Die navorser het die weg gebaan vir die opleiding van onderwysers en leerders om StL te akkommodeerdeurditas deel van die leerondersteuningsmateriaal in te sluit. Die vertrekpunt van die opleidingsprogram is dat elke mens in 'n sekere mate struikelblokke het om te oorkom en dat die opvoedkundige gemeenskap elkeen van daardie gemeenskap kan insluit en versorg. === The draft document of the National Curriculum Statement (2003) of the Department of Education in South Africa promotes an inclusive approach regarding the quality education of all learners, thus including provision for diversities of learners. The National Curriculum Statement states explicitly (for the first time in South Africa) that the new National Curriculum will provide for all learners with barriers to learning (BtL) as opposed to their previous exclusion from ordinary education or mainstreaming by default. Limited research - has shown that teachers need training to deal with the variety of barriers that learners may exhibit. The researcher pioneered the concept of including the training of teachers and learners to accommodate BtL as part of the learning support material. The training programme's point of departure is the view that, to some extent, every person has certain barriers to overcome, and that the educational community can include and care for each and every member of that community. === Educational Studies === M.Ed. (Inclusive Education)