Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens

Text in Afrikaans === Summaries in English and Afrikaans === Die rol van die maatskaplike werker verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens Hoofkantoor en sy afdelings is die onderwerp van hierdie studie. Hierdie rol is aan die hand van die take wat deur middel van die studie geTdentifiseer is, b...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Schoeman, Gertruida Anna Magdalena.
Other Authors: Du Toit, A.S.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17684
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-17684
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-176842016-04-16T04:08:34Z Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens Schoeman, Gertruida Anna Magdalena. Du Toit, A.S. Collins, K.J. 362.968 SCHO Police social work -- South Africa. Police -- South Africa. Social workers -- South Africa. South African -- Police Service. Text in Afrikaans Summaries in English and Afrikaans Die rol van die maatskaplike werker verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens Hoofkantoor en sy afdelings is die onderwerp van hierdie studie. Hierdie rol is aan die hand van die take wat deur middel van die studie geTdentifiseer is, bepaal. Personeelmaatskaplikewerk het die teoretiese agtergrond vir hierdie studie gevorm. Maatskaplike werk in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is fundamenteel in terme van sy ontstaan en ontwikkeling, missie en doelstellings beskryf.Die empiriese opname het volgens die nominale groepstegniek en 'n gestruktureerde onderhoudskedule plaasgevind. Maatskaplike werkers, kapelane, sielkundiges en bestuurders/bevelvoerders verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens Hoofkantoor en sy afdelings was as respondente gebruik. Die navorser het die kennis wat deur hierdie studie opgedoen is, gebruik om spesifieke aanbevelings te maak ten opsigte van Maatskaplikewerkdienste in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Hoofkantoor-afdelings. The role of the social worker attached to the South African Police Service, Head Office and its divisions is the subject of this study. This role has been prescribed by tasks which were dictated by the study. Industrial social work formed the theoretical background for this study. Social work in the South African Police Service is described in foundation in terms of its origin and development, mission and objectives. The empirical survey was carried out according to the nominal group technique and a structured interview schedule. Social workers, chaplains, psychologists and managers/ officers commanding on the staff of the South African Police Service, Head Office and its divisions, were used as respondents. The researcher has used the information gained by this study to make specific recommendations regarding Social Work Services, Head Office Divisions, in the South African Police. Social Work M.A.(Social Work) 2015-01-23T04:24:12Z 2015-01-23T04:24:12Z 1996-11 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/17684 af electronic resources (xi, 109 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic 362.968 SCHO
Police social work -- South Africa.
Police -- South Africa.
Social workers -- South Africa.
South African -- Police Service.
spellingShingle 362.968 SCHO
Police social work -- South Africa.
Police -- South Africa.
Social workers -- South Africa.
South African -- Police Service.
Schoeman, Gertruida Anna Magdalena.
Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens
description Text in Afrikaans === Summaries in English and Afrikaans === Die rol van die maatskaplike werker verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens Hoofkantoor en sy afdelings is die onderwerp van hierdie studie. Hierdie rol is aan die hand van die take wat deur middel van die studie geTdentifiseer is, bepaal. Personeelmaatskaplikewerk het die teoretiese agtergrond vir hierdie studie gevorm. Maatskaplike werk in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is fundamenteel in terme van sy ontstaan en ontwikkeling, missie en doelstellings beskryf.Die empiriese opname het volgens die nominale groepstegniek en 'n gestruktureerde onderhoudskedule plaasgevind. Maatskaplike werkers, kapelane, sielkundiges en bestuurders/bevelvoerders verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens Hoofkantoor en sy afdelings was as respondente gebruik. Die navorser het die kennis wat deur hierdie studie opgedoen is, gebruik om spesifieke aanbevelings te maak ten opsigte van Maatskaplikewerkdienste in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Hoofkantoor-afdelings. === The role of the social worker attached to the South African Police Service, Head Office and its divisions is the subject of this study. This role has been prescribed by tasks which were dictated by the study. Industrial social work formed the theoretical background for this study. Social work in the South African Police Service is described in foundation in terms of its origin and development, mission and objectives. The empirical survey was carried out according to the nominal group technique and a structured interview schedule. Social workers, chaplains, psychologists and managers/ officers commanding on the staff of the South African Police Service, Head Office and its divisions, were used as respondents. The researcher has used the information gained by this study to make specific recommendations regarding Social Work Services, Head Office Divisions, in the South African Police. === Social Work === M.A.(Social Work)
author2 Du Toit, A.S.
author_facet Du Toit, A.S.
Schoeman, Gertruida Anna Magdalena.
author Schoeman, Gertruida Anna Magdalena.
author_sort Schoeman, Gertruida Anna Magdalena.
title Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens
title_short Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens
title_full Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens
title_fullStr Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens
title_full_unstemmed Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens
title_sort die rol van die maatskaplike werker in die suid-afrikaanse polisiediens
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/17684
work_keys_str_mv AT schoemangertruidaannamagdalena dierolvandiemaatskaplikewerkerindiesuidafrikaansepolisiediens
_version_ 1718225012228358144