Identifisering en ontleding van stresfaktore aan 'n tersiêre onderwysinrigting in 'n periode van verandering

Verandering vind voortdurend op alle gebiede van mense se lewens plaas. Ten einde met 'n veranderende wereld te kan tred hou en aan die behoeftes van die land en sy mense te voldoen, vind daar ook op onderwysgebied in Suid-Afrika, groot veranderinge plaas. Inrigtings betrokke by onderwyserso...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Schutte, Orgelina Fredrika
Other Authors: Steyn, G. M.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17698
Description
Summary:Verandering vind voortdurend op alle gebiede van mense se lewens plaas. Ten einde met 'n veranderende wereld te kan tred hou en aan die behoeftes van die land en sy mense te voldoen, vind daar ook op onderwysgebied in Suid-Afrika, groot veranderinge plaas. Inrigtings betrokke by onderwysersopleiding het oo k die afgelope paar j aar ingrypende herstrukturering ondergaan. Volgens wetgewing moet aile tersiere onderwysinrigtings by die Hoeronderwys-sektor inskakel, wat inkorporering by 'n universiteit oftechnikon beteken. Hierdie studie fokus daarop om vas te stel hoe die dosente verbonde aan 'n tersiere onderwysinrigting die veranderingsproses beleef. Die navorser maak van die k:walitatiewe navorsingsmetode gebruik deur individuele onderhoude met 'n aantal dosente te voer. Hierdie inligting is met behulp van 'n oudio-bandopnemer opgeneem en verbatim transkripsies is daarvan gemaak. Na die ontleding van die transkripsies is faktore geidentifiseer wat emstige stres by die deelnemers veroorsaak tydens die veranderingsproses. Ten slotte is aanbevelings in hierdie verband gemaak. === Change is a constant in all sphere of people's lives. To keep abreast of the changing world and to meet the needs of its people, vast changes are also being implemented in education in South Mrica. Institutions involved in teacher training have also undergone far-reaching restructuring over the past few years. Legislation requires that tertiary education institutions be incorporated into the Higher education sector, which means incorporation into a university or technikon. This study focuses on establishing how the lecturers employed at a tertiary education institution " experience this process of change. The researcher has used the qualitative research method by conducting individual interviews with a number oflecturers. This information was taped and verbatim transcriptions were made of the interviews. Analysis of these transcriptions made it possible to identify factors that have caused serious stress in participants during the process of change. In the end recommendations were made concerning these factors. === Educational Leadership and Management === M. Ed. (Onderwysbestuur)