Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente

Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English === The development of leadership potential in adolescents cannot be approached in a haphazard manner. It ought to occur on the basis of a dynamic development model within a structured space. Such a model should not only prepare adolescents for...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: De Wilzem, Ettiene, 1959-
Other Authors: Schulze, Salomé
Format: Others
Language:en
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17989
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-17989
record_format oai_dc
collection NDLTD
language en
format Others
sources NDLTD
topic Adolescent
Entrepreneur(ship)
Leader(ship)
Leader guide
Leadership development
(Life)skills
Manager
Management
Model
Organisation
158.4
Leadership
Entrepreneurship
Life skills
Organizational learning
Self-realization
Teenagers -- Education
spellingShingle Adolescent
Entrepreneur(ship)
Leader(ship)
Leader guide
Leadership development
(Life)skills
Manager
Management
Model
Organisation
158.4
Leadership
Entrepreneurship
Life skills
Organizational learning
Self-realization
Teenagers -- Education
De Wilzem, Ettiene, 1959-
Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente
description Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English === The development of leadership potential in adolescents cannot be approached in a haphazard manner. It ought to occur on the basis of a dynamic development model within a structured space. Such a model should not only prepare adolescents for their current leadership role, but also, and more particularly, its very nature should be more career-oriented. The question of what model will strive to equip adolescents with greater entrepreneurially-orientated leadership knowledge, therefore justifiably calls for closer investigation. In this study, an attempt has been made to find a suitable model to meet these needs. With this in mind, a study of the literature on the phenomenon of successful leadership was undertaken. Various relevant aspects that incorporate organisationally-structured management, were also examined. This enabled the researcher to develop a practice-oriented model from a study of the literature. In the implementation of the research design, use was made of qualitative research methods and techniques in order to collect and analyse relevant data. The study entailed 'action research' in which two independant groups were involved. For this purpose, the research results of the second cycle were concentrated on in order to reach findings and draw conclusions, and to make recommendations. This research ultimately revealed that adolescents have a deep need for entrepreneurially-oriented leadership development content. Individual participants also derived significant benefits from the implementation of the model. Owing to the success achieved with this research study, the management team of the school involved has decided to establish a full-time entrepreneurship centre for its pupils. This study can therefore be regarded as a contribution towards meeting the need for similar models in South African schools, in a practical and viable way. === Die ontwikkeling van adolessente se leierspotensiaal is nie iets wat lukraak aangepak kan word nie. Dit behoort aan die hand van 'n dinamiese ontwikkelingsmodel binne 'n gestruktureerde ruimte te geskied. Sodanige model behoort adolessente nie alleen vir hul huidige leierskaprol voor te berei nie, maar behoort in besonder ook 'n meer beroepsgerigte karakter te openbaar. Daar kan dus tereg gevra word hoe die model behoort te lyk wat daarna streef om adolessente met groter entrepreneursgerigte leierskapskennis toe te rus. In hierdie studie is gepoog om vas te stel of 'n geskikte model gevind kan word wat aan bogenoemde behoefte voldoen. Met die oog hierop, is 'n literatuurstudie oor die verskynsel van suksesvolle leierskap onderneem. Daarbenewens is verskeie toepaslike aspekte waarbinne die bestuurswese hom in 'n organisatoriese struktuur vergestalt, ook van nader beskou. Dit het die navorser in staat gestel om 'n praktykgerigte model vanuit 'n literatuurstudie te ontwikkel. Tydens die implementering van die navorsingsontwerp, is van kwalitatiewe navorsingsmetodes en -tegnieke gebruik gemaak om relevante data in te samel en te analiseer. Die studie het voorts die vorm van aksienavorsing aangeneem waarby twee onafhanklike groepe betrek is. Vir die doeleindes is daar op die navorsingsresultate van die tweede siklus gekonsentreer om bevindinge, gevolgtrekkings en aanbevelings te maak. Hierdie navorsing het uiteindelik getoon dat adolessente 'n groot behoefte aan entrepreneursgerigte leierontwikkelingsinhoude toon, terwyl individuele deelnemers baie baat by die implementering van sodanige model gevind het. Op grond van die sukses wat met hierdie navorsingstudie behaal is, het die bestuurspan van die betrokke skool besluit om 'n voltydse entrepreneurskapsentrum vir sy leerlinge tot stand te bring. Hierdie studie kan derhalwe beskou word as 'n bydrae om die behoefte aan soortgelyke modelle in Suid-Afrikaanse skole op 'n prakties-uitvoerbare wyse te vervul. === Psychology of Education === D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
author2 Schulze, Salomé
author_facet Schulze, Salomé
De Wilzem, Ettiene, 1959-
author De Wilzem, Ettiene, 1959-
author_sort De Wilzem, Ettiene, 1959-
title Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente
title_short Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente
title_full Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente
title_fullStr Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente
title_full_unstemmed Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente
title_sort die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/17989
work_keys_str_mv AT dewilzemettiene1959 dieontwerpvannentrepreneursgerigteleierontwikkelingsmodelviradolessente
_version_ 1718225273646743552
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-179892016-04-16T04:08:39Z Die ontwerp van 'n entrepreneursgerigte leierontwikkelingsmodel vir adolessente De Wilzem, Ettiene, 1959- Schulze, Salomé Adolescent Entrepreneur(ship) Leader(ship) Leader guide Leadership development (Life)skills Manager Management Model Organisation 158.4 Leadership Entrepreneurship Life skills Organizational learning Self-realization Teenagers -- Education Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English The development of leadership potential in adolescents cannot be approached in a haphazard manner. It ought to occur on the basis of a dynamic development model within a structured space. Such a model should not only prepare adolescents for their current leadership role, but also, and more particularly, its very nature should be more career-oriented. The question of what model will strive to equip adolescents with greater entrepreneurially-orientated leadership knowledge, therefore justifiably calls for closer investigation. In this study, an attempt has been made to find a suitable model to meet these needs. With this in mind, a study of the literature on the phenomenon of successful leadership was undertaken. Various relevant aspects that incorporate organisationally-structured management, were also examined. This enabled the researcher to develop a practice-oriented model from a study of the literature. In the implementation of the research design, use was made of qualitative research methods and techniques in order to collect and analyse relevant data. The study entailed 'action research' in which two independant groups were involved. For this purpose, the research results of the second cycle were concentrated on in order to reach findings and draw conclusions, and to make recommendations. This research ultimately revealed that adolescents have a deep need for entrepreneurially-oriented leadership development content. Individual participants also derived significant benefits from the implementation of the model. Owing to the success achieved with this research study, the management team of the school involved has decided to establish a full-time entrepreneurship centre for its pupils. This study can therefore be regarded as a contribution towards meeting the need for similar models in South African schools, in a practical and viable way. Die ontwikkeling van adolessente se leierspotensiaal is nie iets wat lukraak aangepak kan word nie. Dit behoort aan die hand van 'n dinamiese ontwikkelingsmodel binne 'n gestruktureerde ruimte te geskied. Sodanige model behoort adolessente nie alleen vir hul huidige leierskaprol voor te berei nie, maar behoort in besonder ook 'n meer beroepsgerigte karakter te openbaar. Daar kan dus tereg gevra word hoe die model behoort te lyk wat daarna streef om adolessente met groter entrepreneursgerigte leierskapskennis toe te rus. In hierdie studie is gepoog om vas te stel of 'n geskikte model gevind kan word wat aan bogenoemde behoefte voldoen. Met die oog hierop, is 'n literatuurstudie oor die verskynsel van suksesvolle leierskap onderneem. Daarbenewens is verskeie toepaslike aspekte waarbinne die bestuurswese hom in 'n organisatoriese struktuur vergestalt, ook van nader beskou. Dit het die navorser in staat gestel om 'n praktykgerigte model vanuit 'n literatuurstudie te ontwikkel. Tydens die implementering van die navorsingsontwerp, is van kwalitatiewe navorsingsmetodes en -tegnieke gebruik gemaak om relevante data in te samel en te analiseer. Die studie het voorts die vorm van aksienavorsing aangeneem waarby twee onafhanklike groepe betrek is. Vir die doeleindes is daar op die navorsingsresultate van die tweede siklus gekonsentreer om bevindinge, gevolgtrekkings en aanbevelings te maak. Hierdie navorsing het uiteindelik getoon dat adolessente 'n groot behoefte aan entrepreneursgerigte leierontwikkelingsinhoude toon, terwyl individuele deelnemers baie baat by die implementering van sodanige model gevind het. Op grond van die sukses wat met hierdie navorsingstudie behaal is, het die bestuurspan van die betrokke skool besluit om 'n voltydse entrepreneurskapsentrum vir sy leerlinge tot stand te bring. Hierdie studie kan derhalwe beskou word as 'n bydrae om die behoefte aan soortgelyke modelle in Suid-Afrikaanse skole op 'n prakties-uitvoerbare wyse te vervul. Psychology of Education D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde) 2015-01-23T04:24:37Z 2015-01-23T04:24:37Z 1998-06 Thesis http://hdl.handle.net/10500/17989 en 1 online resource (xiv, 250 leaves)