Onomastiese studie van skoolname by Afrikaansmediumskole

Text in Afrikaans === In hierdie verhandeling word skoolname as onderafdeling van die Onomastiek behandel. Die gee van skoolname is 'n amptelike aangeleentheid en daarom is die beleid onderliggend aan die handeling onder die loep geneem. Beleid bepaal die ortografiese aard van skoolname en die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Marx, Isabella Elizabeth
Other Authors: Meiring, B. A.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/18138
Description
Summary:Text in Afrikaans === In hierdie verhandeling word skoolname as onderafdeling van die Onomastiek behandel. Die gee van skoolname is 'n amptelike aangeleentheid en daarom is die beleid onderliggend aan die handeling onder die loep geneem. Beleid bepaal die ortografiese aard van skoolname en die manifestasie daarvan is sosiolinguisties van belang. Skoolname, wat onder eiename ressorteer, is hoofsaaklik oor 'n semantiese en sosiolinguistiese boeg gegooi, daarom word terme soos verwysing, konvensie en agtergrondbeskrywing aan die hand van veral die teoriee van Devitt, Strawson en Kripke beskryf. Van Langendonck le veral klem op die pragmatiese aard van die eienaam en daarom vorm sy teorie, die hetekenisparadoks van die eienaam, 'n belangrike uitgangspunt by die konsepsuele en pragmatiese aard van skoolname. Die gee van name is In suiwer menslike handeling wat selde ooit ongemotiveer geskied. Die ontstaansmotiewe wat skoolnaamgewing ten grondslag le, word bespreek aan die hand van die verskillende kategoriee. Botsende sosiale faktore soos veral teweeggebring deur kulturele diversiteit beinvloed naamgewing en daarom verander name. Die faktore onderliggend aan naamsverandering word uitgelig en bespreek. Die moontlikheid om ten spyte van 'n multikulturele en multilinguistiese samelewing tog 'n nasionale identiteit te vertoon, word ten slotte ondersoek en bespreek. === In this dissertation, names of schools as a subdivision of Onomastics are dealt with. School names are researched mainly under the cloak of Semantics and Socio-linguistics. Therefore, terms like reference, convention and a backing of descriptions are referred to according to the theories of Devitt, Strawson and Kripke. Van Langendonck specifically emphasises the pragmatic nature of proper nouns in his theory the paradox of the meaning of proper nouns which is an important point of departure in the conceptual and pragmatic nature of the names of schools. The underlying motives in respect of school naming are categorized and discussed according to the motives of origin. Conflicting social factors play an important role in the naming of schools and therefore names also change. These changes are accentuated and discussed. The possibility for a country to reflect a national identity in spite of a multicultural and multilingual society, is explored and discussed. === Afrikaans & Theory of Literature === M.A. (Afrikaans)