Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie

Text in Afrikaans === This thesis offers a case illustration where autonomy as explanatory construction is described from ecosystemic thinking. Certain important constructions with the emphasis on autonomy are discussed. The focus is on a family in which incest occurred. Some possible patterns in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Matthysen, Maria Elizabeth
Other Authors: Spies, G.M
Format: Others
Language:Afrikaans
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/18176
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-18176
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-181762016-04-16T04:08:49Z Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie Matthysen, Maria Elizabeth Spies, G.M 306.877 Incest Autonomy (Psychology) -- Social aspects Text in Afrikaans This thesis offers a case illustration where autonomy as explanatory construction is described from ecosystemic thinking. Certain important constructions with the emphasis on autonomy are discussed. The focus is on a family in which incest occurred. Some possible patterns in such families are discussed. The content is presented in the form of a play in four acts, namely: Act 1 : The incest relationship Act 2: The disclosure of the secret Act 3: The involvement of the people concerned Act 4: The involvement of the helping professions The autonomy of the incestuous family and the way in which conservation is manifested is described. The research applies the theory to describe the process of an incest drama in one family. Conclusions and recommendations are applied to the general social work practice. Hierdie verhandeling bied 'n illustrasie waar outonomie as verduidelikende konstruksie vanuit ekosistemiese denke in 'n gevallestudie beskryf word. Sekere belangrike konstruksies van ekosistemiese denke, met die klem op outonomie, word bespreek. Die fokus is verder ook op 'n gesin waarin · bloedskande voorkom en enkele moontlike patrone in hierdie gesinne word bespreek. Die inhoud word in die vorm van 'n drama wat in vier bedrywe uitgespeel word, aangebied, naamlik: Die 1e Bedryf: Die Bloedskande-verhouding Die 2e Bedryf: Die Bekendmaking van die geheim Die 3e Bedryf: Die Reaksie van die persone betrokke Die 4e Bedryf: Die Betrokkenheid van die helpende professies Die outonomie van die bloedskandegesin en hoe daar konservering in bogenoemde vier bedrywe voorkom, word beskryf. Daar word ook gefokus op die outonomie van die navorser en die professionele persone betrokke. Die teorie is toegepas in die navorsing om die proses van 'n bloedskandedrama van een Die teorie is toegepas in die navorsing om die proses van 'n bloedskandedrama van een gesin volledig te beskryf. Gevolgtrekkings en aanbevelings dui op die bruikbaarheid in die algemene maatskaplike werk praktyk. Social Work M.A. (Social Sciences) 2015-01-23T04:25:08Z 2015-01-23T04:25:08Z 1994-03 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/18176 afr 1 online resource (v, 87 leaves)
collection NDLTD
language Afrikaans
format Others
sources NDLTD
topic 306.877
Incest
Autonomy (Psychology) -- Social aspects
spellingShingle 306.877
Incest
Autonomy (Psychology) -- Social aspects
Matthysen, Maria Elizabeth
Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie
description Text in Afrikaans === This thesis offers a case illustration where autonomy as explanatory construction is described from ecosystemic thinking. Certain important constructions with the emphasis on autonomy are discussed. The focus is on a family in which incest occurred. Some possible patterns in such families are discussed. The content is presented in the form of a play in four acts, namely: Act 1 : The incest relationship Act 2: The disclosure of the secret Act 3: The involvement of the people concerned Act 4: The involvement of the helping professions The autonomy of the incestuous family and the way in which conservation is manifested is described. The research applies the theory to describe the process of an incest drama in one family. Conclusions and recommendations are applied to the general social work practice. === Hierdie verhandeling bied 'n illustrasie waar outonomie as verduidelikende konstruksie vanuit ekosistemiese denke in 'n gevallestudie beskryf word. Sekere belangrike konstruksies van ekosistemiese denke, met die klem op outonomie, word bespreek. Die fokus is verder ook op 'n gesin waarin · bloedskande voorkom en enkele moontlike patrone in hierdie gesinne word bespreek. Die inhoud word in die vorm van 'n drama wat in vier bedrywe uitgespeel word, aangebied, naamlik: Die 1e Bedryf: Die Bloedskande-verhouding Die 2e Bedryf: Die Bekendmaking van die geheim Die 3e Bedryf: Die Reaksie van die persone betrokke Die 4e Bedryf: Die Betrokkenheid van die helpende professies Die outonomie van die bloedskandegesin en hoe daar konservering in bogenoemde vier bedrywe voorkom, word beskryf. Daar word ook gefokus op die outonomie van die navorser en die professionele persone betrokke. Die teorie is toegepas in die navorsing om die proses van 'n bloedskandedrama van een Die teorie is toegepas in die navorsing om die proses van 'n bloedskandedrama van een gesin volledig te beskryf. Gevolgtrekkings en aanbevelings dui op die bruikbaarheid in die algemene maatskaplike werk praktyk. === Social Work === M.A. (Social Sciences)
author2 Spies, G.M
author_facet Spies, G.M
Matthysen, Maria Elizabeth
author Matthysen, Maria Elizabeth
author_sort Matthysen, Maria Elizabeth
title Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie
title_short Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie
title_full Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie
title_fullStr Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie
title_full_unstemmed Outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie
title_sort outonomie as 'n verduidelikende konstruksie van 'n bloedskandegesin : 'n praktyk illustrasie
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/10500/18176
work_keys_str_mv AT matthysenmariaelizabeth outonomieasnverduidelikendekonstruksievannbloedskandegesinnpraktykillustrasie
_version_ 1718225327892725760