Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag

Summaries in Afrikaans and English === Text in Afrikaans === Die studie is ondemeem om empiries vas te stel wat die aard en omvang van Totale Kwaliteitbestuur as 'n interne organisatoriese reeling vir personeel in die Toetsvliegen Ontwil<kelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag is en om...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Oschman, Jacobus Johannes
Other Authors: Ströh, E. C.
Language:en
af
Published: 2009
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/916
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-916
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-9162016-04-16T04:07:41Z Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag Quality management of the test flight and development centre in the South African Air Force Oschman, Jacobus Johannes Ströh, E. C. Auriacombe, C. J. Total Quality Management Leadership commitment Strategic planning Empowerment Teamwork Communication Continuous improvement Culture Change management Client satisfaction Employee satisfaction Summaries in Afrikaans and English Text in Afrikaans Die studie is ondemeem om empiries vas te stel wat die aard en omvang van Totale Kwaliteitbestuur as 'n interne organisatoriese reeling vir personeel in die Toetsvliegen Ontwil<kelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag is en om terselfdertyd te bepaal of die gesindheid van die personeel van die Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum jeens Totale Kwaliteitbestuur positief is en of hulle van mening is dat die toepassing van Totale Kwaliteitbestuur vir hulle aanvaarbaar is. Ondersteunend tot die empiriese ondersoek is ook 'n teoretiese studie gedoen om Totale Kwaliteitbestuur binne die konteks van die organisasieteorie te beskryf, om 'n toepaslike definisie vir Totale KwaHteitbestuur vir hierdie stuc:tie te bepaal en om die Totale Kwaliteitbestuursdimensies vanuit die literatuur te bestudeer en die dimensies in 'n model te integreer wat gebruik kan word om verbeterde werkverrigting by die Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum te bepaal. Daar is ook aandag gegee aan die proses van Totale Kwaliteitbestuur en organisatoriese reelings vir die vestiging daarvan in die Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum om sodoende die konteks van die studie te beklemtoon. The study was to determine empirically the nature and extent of Total Quality Management as an internal organisational arrangement for personnel at the Test Flight and Development Centre in the South African Air Force, while at the same time determining whether the attitude of the personnel of the Test Flight and Development Centre found the application of Total Quality Management positive and acceptable. A theoretical study was done in support of the empirical study to describe Total Quality Management within the context of the organisational theory, to find an appropriate definition for Total Quality Management for this study, to study Total Quality Management dimensions from the literature, and to integrate these dimensions into a model that can be used to determine improved performance at the Test Flight and Development Centre. The process used for the implementation of Total Quality Management at the Test Flight and Development Centre were also studied. Public Administration M. Admin. (Public Administration) 2009-08-25T10:47:51Z 2009-08-25T10:47:51Z 2009-08-25T10:47:51Z 2002-09 Thesis http://hdl.handle.net/10500/916 en af
collection NDLTD
language en
af
sources NDLTD
topic Total Quality Management
Leadership commitment
Strategic planning
Empowerment
Teamwork
Communication
Continuous improvement
Culture
Change management
Client satisfaction
Employee satisfaction
spellingShingle Total Quality Management
Leadership commitment
Strategic planning
Empowerment
Teamwork
Communication
Continuous improvement
Culture
Change management
Client satisfaction
Employee satisfaction
Oschman, Jacobus Johannes
Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag
description Summaries in Afrikaans and English === Text in Afrikaans === Die studie is ondemeem om empiries vas te stel wat die aard en omvang van Totale Kwaliteitbestuur as 'n interne organisatoriese reeling vir personeel in die Toetsvliegen Ontwil<kelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag is en om terselfdertyd te bepaal of die gesindheid van die personeel van die Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum jeens Totale Kwaliteitbestuur positief is en of hulle van mening is dat die toepassing van Totale Kwaliteitbestuur vir hulle aanvaarbaar is. Ondersteunend tot die empiriese ondersoek is ook 'n teoretiese studie gedoen om Totale Kwaliteitbestuur binne die konteks van die organisasieteorie te beskryf, om 'n toepaslike definisie vir Totale KwaHteitbestuur vir hierdie stuc:tie te bepaal en om die Totale Kwaliteitbestuursdimensies vanuit die literatuur te bestudeer en die dimensies in 'n model te integreer wat gebruik kan word om verbeterde werkverrigting by die Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum te bepaal. Daar is ook aandag gegee aan die proses van Totale Kwaliteitbestuur en organisatoriese reelings vir die vestiging daarvan in die Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum om sodoende die konteks van die studie te beklemtoon. === The study was to determine empirically the nature and extent of Total Quality Management as an internal organisational arrangement for personnel at the Test Flight and Development Centre in the South African Air Force, while at the same time determining whether the attitude of the personnel of the Test Flight and Development Centre found the application of Total Quality Management positive and acceptable. A theoretical study was done in support of the empirical study to describe Total Quality Management within the context of the organisational theory, to find an appropriate definition for Total Quality Management for this study, to study Total Quality Management dimensions from the literature, and to integrate these dimensions into a model that can be used to determine improved performance at the Test Flight and Development Centre. The process used for the implementation of Total Quality Management at the Test Flight and Development Centre were also studied. === Public Administration === M. Admin. (Public Administration)
author2 Ströh, E. C.
author_facet Ströh, E. C.
Oschman, Jacobus Johannes
author Oschman, Jacobus Johannes
author_sort Oschman, Jacobus Johannes
title Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag
title_short Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag
title_full Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag
title_fullStr Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag
title_full_unstemmed Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag
title_sort kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die suid-afrikaanse lugmag
publishDate 2009
url http://hdl.handle.net/10500/916
work_keys_str_mv AT oschmanjacobusjohannes kwaliteitsbestuurvandietoetsvliegenontwikkelingsentrumindiesuidafrikaanselugmag
AT oschmanjacobusjohannes qualitymanagementofthetestflightanddevelopmentcentreinthesouthafricanairforce
_version_ 1718223673348849664