Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963

Hierdie studie ondersoek die aard van en opvattings oor reisliteratuur oor Kenia sedert 1963. Dit is ’n faset van die literatuur oor Kenia waaroor daar tot dusver nog nie indringend navorsing gedoen en besin is nie. Reisliteratuur het ’n lang geskiedenis in Afrika. ’n Aantal boeke is gedurende die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Marais, Johannes Lodewyk
Other Authors: Pretorius, F. (Fransjohan)
Language:Afrikaans
Published: 2014
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/32942
Marais, J.L. 2013, Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedertonafhanklikheid in 1963 DPhil thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32942>
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-32942
record_format oai_dc
collection NDLTD
language Afrikaans
sources NDLTD
topic Geskiedenis van Afrika
Buitelandse besoekers aan Kenia
Internasionale perspektiewe op Kenia
Jomo Kenyatta
Kenia se geskiedenis sedert 1963
Postkoloniale literatuur
Postmodern
Reisgidse
Reisliteratuur
Geskrewe geskiedenis
UCTD
spellingShingle Geskiedenis van Afrika
Buitelandse besoekers aan Kenia
Internasionale perspektiewe op Kenia
Jomo Kenyatta
Kenia se geskiedenis sedert 1963
Postkoloniale literatuur
Postmodern
Reisgidse
Reisliteratuur
Geskrewe geskiedenis
UCTD
Marais, Johannes Lodewyk
Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963
description Hierdie studie ondersoek die aard van en opvattings oor reisliteratuur oor Kenia sedert 1963. Dit is ’n faset van die literatuur oor Kenia waaroor daar tot dusver nog nie indringend navorsing gedoen en besin is nie. Reisliteratuur het ’n lang geskiedenis in Afrika. ’n Aantal boeke is gedurende die negentiende eeu oor Afrika geskryf en Kenia is nie afgeskeep nie. Onder die skrywers tel Johann Ludwig Krapf, Joseph Thomson, graaf Samuel Teleki von Szek en Luitenant Ludwig von Höhnel. Van die geografiese kenmerke van die land wat indruk op hulle gemaak het, was die sneeubedekte Berg Kenia, die mere en die Groot Skeurvallei. Gedurende die twintigste eeu was daar ’n tyd toe skrywers van mening was dat vinniger vervoermiddels en massatoerisme ’n negatiewe invloed op individuele toerisme en die sogenaamde ideale omstandighede vir die skryf van reisliteratuur sou hê. Onlangse studies beklemtoon egter die hernieude belangstelling in reisliteratuur. Buitelandse kennis oor Kenia word aangevul deur reisliteratuur, hoewel dit ook ’n genre met sy eie reëls en geskiedenis is wat insae in die skrywers, uitgewers en lesers van die genre bied. Sedert 1963 is verskillende kategorieë reisliteratuur oor Kenia gepubliseer. Bekende skrywers wat Kenia besoek het en oor hulle ervarings geskryf het, sluit in Bill Bryson, Alberto Moravia, Shiva Naipaul, Paul Theroux en Wilfred Thesiger. ’n Prominente figuur in die kader van reisliteratuur is die plaaslik gebore fotojoernalis Mohamed Amin, wat die Camerapix-fotografie- en uitgewersagentskap begin het. Kenia se eks-Britse koloniale literatuur is deel van die postkoloniale era. Dit is egter nie waar dat die meeste van die tekste deel van die postkoloniale diskoers is nie. Aangesien al die boeke buite Kenia ontstaan en gepubliseer is, veral in die Weste, weerspieël die literatuur verskillende (nie-inheemse) perspektiewe van “die ander” asook verskillende soorte sosiopolitieke invloede. Deur sowel die hulpmiddels van die geskiedenis as die literatuurteorie te gebruik, is dit moontlik om die tekste beter te verstaan. In die postmoderne era is navorsing uit meer as een perspektief van besondere waarde. Reisliteratuur oor Kenia sedert 1963 is nie deur professionele historici geskryf nie en bewys dat verskeie mense tot die hibridiese dissipline van die geskiedenis kan bydra. Al hierdie tekste is gepubliseer en beklemtoon die rol van die gepubliseerde woord. Die tekste is in verskeie kategorieë reisliteratuur in een van die Europese tale, en nie in Kiswahili of een van Kenia se inheemse tale nie, geskryf. Die boeke bevestig onder meer die belangrikheid van die Swahili-geskiedenis, die bou van die Uganda Railway, die land se onafhanklikwording in 1963, die rol van presidente Jomo Kenyatta en Daniel arap Moi en die menslike nood in Kenia. Die geskiedenis van Kenia kan nie verstaan word sonder kennis van die land se geografie en natuurlewe nie, want die kenmerke was dikwels ’n uitdaging vir die mense en het allerlei soorte oorlewingstrategieë geverg. Die landskap trek ook baie besoekers na die land toe. === Thesis (DPhil)--University of Pretoria, 2013. === gm2013 === Historical and Heritage Studies === Unrestricted
author2 Pretorius, F. (Fransjohan)
author_facet Pretorius, F. (Fransjohan)
Marais, Johannes Lodewyk
author Marais, Johannes Lodewyk
author_sort Marais, Johannes Lodewyk
title Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963
title_short Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963
title_full Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963
title_fullStr Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963
title_full_unstemmed Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963
title_sort internasionale reisliteratuur oor kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963
publishDate 2014
url http://hdl.handle.net/2263/32942
Marais, J.L. 2013, Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedertonafhanklikheid in 1963 DPhil thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32942>
work_keys_str_mv AT maraisjohanneslodewyk internasionalereisliteratuuroorkeniametspesifiekeverwysingnadietydperksedertonafhanklikheidin1963
_version_ 1718499741180887040
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-329422017-07-20T04:12:00Z Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedert onafhanklikheid in 1963 Marais, Johannes Lodewyk Pretorius, F. (Fransjohan) jlmarais@yahoo.com Grobler, Jackie Geskiedenis van Afrika Buitelandse besoekers aan Kenia Internasionale perspektiewe op Kenia Jomo Kenyatta Kenia se geskiedenis sedert 1963 Postkoloniale literatuur Postmodern Reisgidse Reisliteratuur Geskrewe geskiedenis UCTD Hierdie studie ondersoek die aard van en opvattings oor reisliteratuur oor Kenia sedert 1963. Dit is ’n faset van die literatuur oor Kenia waaroor daar tot dusver nog nie indringend navorsing gedoen en besin is nie. Reisliteratuur het ’n lang geskiedenis in Afrika. ’n Aantal boeke is gedurende die negentiende eeu oor Afrika geskryf en Kenia is nie afgeskeep nie. Onder die skrywers tel Johann Ludwig Krapf, Joseph Thomson, graaf Samuel Teleki von Szek en Luitenant Ludwig von Höhnel. Van die geografiese kenmerke van die land wat indruk op hulle gemaak het, was die sneeubedekte Berg Kenia, die mere en die Groot Skeurvallei. Gedurende die twintigste eeu was daar ’n tyd toe skrywers van mening was dat vinniger vervoermiddels en massatoerisme ’n negatiewe invloed op individuele toerisme en die sogenaamde ideale omstandighede vir die skryf van reisliteratuur sou hê. Onlangse studies beklemtoon egter die hernieude belangstelling in reisliteratuur. Buitelandse kennis oor Kenia word aangevul deur reisliteratuur, hoewel dit ook ’n genre met sy eie reëls en geskiedenis is wat insae in die skrywers, uitgewers en lesers van die genre bied. Sedert 1963 is verskillende kategorieë reisliteratuur oor Kenia gepubliseer. Bekende skrywers wat Kenia besoek het en oor hulle ervarings geskryf het, sluit in Bill Bryson, Alberto Moravia, Shiva Naipaul, Paul Theroux en Wilfred Thesiger. ’n Prominente figuur in die kader van reisliteratuur is die plaaslik gebore fotojoernalis Mohamed Amin, wat die Camerapix-fotografie- en uitgewersagentskap begin het. Kenia se eks-Britse koloniale literatuur is deel van die postkoloniale era. Dit is egter nie waar dat die meeste van die tekste deel van die postkoloniale diskoers is nie. Aangesien al die boeke buite Kenia ontstaan en gepubliseer is, veral in die Weste, weerspieël die literatuur verskillende (nie-inheemse) perspektiewe van “die ander” asook verskillende soorte sosiopolitieke invloede. Deur sowel die hulpmiddels van die geskiedenis as die literatuurteorie te gebruik, is dit moontlik om die tekste beter te verstaan. In die postmoderne era is navorsing uit meer as een perspektief van besondere waarde. Reisliteratuur oor Kenia sedert 1963 is nie deur professionele historici geskryf nie en bewys dat verskeie mense tot die hibridiese dissipline van die geskiedenis kan bydra. Al hierdie tekste is gepubliseer en beklemtoon die rol van die gepubliseerde woord. Die tekste is in verskeie kategorieë reisliteratuur in een van die Europese tale, en nie in Kiswahili of een van Kenia se inheemse tale nie, geskryf. Die boeke bevestig onder meer die belangrikheid van die Swahili-geskiedenis, die bou van die Uganda Railway, die land se onafhanklikwording in 1963, die rol van presidente Jomo Kenyatta en Daniel arap Moi en die menslike nood in Kenia. Die geskiedenis van Kenia kan nie verstaan word sonder kennis van die land se geografie en natuurlewe nie, want die kenmerke was dikwels ’n uitdaging vir die mense en het allerlei soorte oorlewingstrategieë geverg. Die landskap trek ook baie besoekers na die land toe. Thesis (DPhil)--University of Pretoria, 2013. gm2013 Historical and Heritage Studies Unrestricted 2014-01-09T11:12:28Z 2014-01-09T11:12:28Z 2013-09-05 2013 Thesis http://hdl.handle.net/2263/32942 Marais, J.L. 2013, Internasionale reisliteratuur oor Kenia met spesifieke verwysing na die tydperk sedertonafhanklikheid in 1963 DPhil thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32942> D13/9/985/gm Afrikaans © 2013 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.