'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap

Magister Curationis === Hierdie studie is 'n poging om die probleem synde die voorkoms van Post Traumatiese Stressteuring (PTSS) by kinders in die Wes-Kaap aan te spreek. Dit is 'n retrospektiewe studie wat baseer word op die inligting wat vanuit pasiënte-lêers verkry is gedurende die peri...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Traut, Annelene
Other Authors: Boshoff, Elo
Language:af
Published: University of Western Cape 2020
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/11394/7491
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uwc-oai-etd.uwc.ac.za-11394-7491
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uwc-oai-etd.uwc.ac.za-11394-74912020-11-20T05:11:22Z 'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap Traut, Annelene Boshoff, Elo Navorsingsmetodologie Wes-Kaap Post Traumatiese Stressteuring (PTSS) Wes-Kaap Adolessente Psigiatrie Magister Curationis Hierdie studie is 'n poging om die probleem synde die voorkoms van Post Traumatiese Stressteuring (PTSS) by kinders in die Wes-Kaap aan te spreek. Dit is 'n retrospektiewe studie wat baseer word op die inligting wat vanuit pasiënte-lêers verkry is gedurende die periode 1994 -1996, by die Kinder- en Adolessente Psigiatrie Eenheid by Tygerberg Hospitaal in die Wes-Kaap. Volgens hierdie inligting kom dit voor asof die professionele verpleegpraktisyn geen noemenswaardige rol speel in die voorkoming en waar dit nie moontlik is nie, in die vroeë identifisering en dienooreenkomstige tussentrede van PTSS by kinders nie.Hoofstuk Een fokus op die oriëntering tot die terrein van die studie synde die voorkoms van PTSS by kinders in die Wes-Kaap, die motivering vir die studie, die probleemformulering en die organisering van die daaropvolgende hoofstukke. Ten einde die probleem te definieer en te kontekstualiseer en die situasie waarbinne die betrokke probleem geïdentifiseer is, omvat Hoofstukke Twee, Drie en Vier 'n omvangryke literatuurstudie in verband met die geskiedenis, etiologie, bydraende faktore, patogenese en simptomatologie, die hantering en die rol van die professionele verpleegpraktisyn in die voorkoming en vroeë opsporing en tussentrede van PTSS by kinders. Hoofstuk Vyf handelaar die navorsingsmetodologie, terwyl Hoofstukke Ses en Sewe die gevolgtrekkings, aanbevelings en die beperkinge van die studie toelig. 2020-11-17T09:22:26Z 2020-11-17T09:22:26Z 2000 http://hdl.handle.net/11394/7491 af University of Western Cape University of Western Cape
collection NDLTD
language af
sources NDLTD
topic Navorsingsmetodologie
Wes-Kaap
Post Traumatiese Stressteuring (PTSS)
Wes-Kaap
Adolessente Psigiatrie
spellingShingle Navorsingsmetodologie
Wes-Kaap
Post Traumatiese Stressteuring (PTSS)
Wes-Kaap
Adolessente Psigiatrie
Traut, Annelene
'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap
description Magister Curationis === Hierdie studie is 'n poging om die probleem synde die voorkoms van Post Traumatiese Stressteuring (PTSS) by kinders in die Wes-Kaap aan te spreek. Dit is 'n retrospektiewe studie wat baseer word op die inligting wat vanuit pasiënte-lêers verkry is gedurende die periode 1994 -1996, by die Kinder- en Adolessente Psigiatrie Eenheid by Tygerberg Hospitaal in die Wes-Kaap. Volgens hierdie inligting kom dit voor asof die professionele verpleegpraktisyn geen noemenswaardige rol speel in die voorkoming en waar dit nie moontlik is nie, in die vroeë identifisering en dienooreenkomstige tussentrede van PTSS by kinders nie.Hoofstuk Een fokus op die oriëntering tot die terrein van die studie synde die voorkoms van PTSS by kinders in die Wes-Kaap, die motivering vir die studie, die probleemformulering en die organisering van die daaropvolgende hoofstukke. Ten einde die probleem te definieer en te kontekstualiseer en die situasie waarbinne die betrokke probleem geïdentifiseer is, omvat Hoofstukke Twee, Drie en Vier 'n omvangryke literatuurstudie in verband met die geskiedenis, etiologie, bydraende faktore, patogenese en simptomatologie, die hantering en die rol van die professionele verpleegpraktisyn in die voorkoming en vroeë opsporing en tussentrede van PTSS by kinders. Hoofstuk Vyf handelaar die navorsingsmetodologie, terwyl Hoofstukke Ses en Sewe die gevolgtrekkings, aanbevelings en die beperkinge van die studie toelig.
author2 Boshoff, Elo
author_facet Boshoff, Elo
Traut, Annelene
author Traut, Annelene
author_sort Traut, Annelene
title 'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap
title_short 'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap
title_full 'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap
title_fullStr 'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap
title_full_unstemmed 'n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap
title_sort 'n ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die wes-kaap
publisher University of Western Cape
publishDate 2020
url http://hdl.handle.net/11394/7491
work_keys_str_mv AT trautannelene nondersoekinverbandmetdievoorkomsvanposttraumatiesestressteuringbykindersindieweskaap
_version_ 1719358074509066240