Die verskille tussen Koue Oorlog en post-Koue Oorlog strategiese denke

<p>Hierdie artikel het ten doel om die belangrikste verskille in strategiese denke tydens die Koue Oorlog en post-Koue Oorlog uit te lig. Die bespreking word gedoen teen die agtergrond van wat Brzezinski I beskryf as 'the three grand transformations' van hierdie eeu. Die eerste trans...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Abel Esterhuyse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/145