Die gebruik van parallelplaatreologie vir die bepaling van die intrinsieke viskositeit van poli-etileentereftalaat

Die bepaling van die intrinsieke viskositeit van poli-etileentereftalaat word bemoeilik deur die feit dat daar tans slegs twee metodes in gebruik is. In die eerste metode word die bepaling deur middel van oplossingsviskometrie gedoen, maar die toksisiteit van die oplosmiddel, asook die tydperk w...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: O. C. Vorster
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2005-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/182