Eutanasie as vrywillige keuse deur persone met demensie, met verwysing na die praktyk in Nederland – ’n voorlopige teologies-etiese beoordeling

Vanaf die 1970s blyk dit dat eutanasie op aanvraag in Nederland toegepas word. In 2002 word die praktyk van eutanasie op versoek gewettig. Wanneer daar aan sekere sorgvuldigheidsvereistes voldoen word, word eutanasie as wettig beskou. Eutanasie op versoek word die meeste op terminale kankerpasië...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Adriaan L. Rheeder
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-10-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/49