Tipering van <i>Wolf, wolf hoe laat is dit?</i> (Hennie Aucamp)
Wanneer ’n abstraksie van die kenmerkc van die moderne kortverhaal gemaak word (’n genologiese begrensing dus), is kortheid, wat saamhang met enkelheid, die opvaliendste aspek. Hierdeur verkry die kortverhaal bowenal ’n hegte struktuur terwyl alle ander kenmerke van die kortverhaal ook wesentlik deu...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1984-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/931 |