Hemofilie onder die nasate van koningin Victoria

<span>Hierdie studie bespreek die uitwerking van die sogenaamde Victoriaanse hemofilie op Europese koningshuise gedurende die negentiende en twintigste eeu. Hemofilie as molekulêre defek word verduidelik en die kliniese beeld van die siekte word aangedui. ’n Bespreking van toepaslike terapeuti...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Francois P. Retief, André Wessels, Johan F.G. Cilliers
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2013-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/341