Herbesin oor die opleiding van natuurwetenskaponderwysers in Suid-Afrika: Lesse uit Finland

Finland word dikwels gesien as die ‘goudstandaard‘ in natuurwetenskaponderwys, danksy die land se uitmuntende prestasie in internasionale toetse soos die program vir internasionale studentassessering (PISA) en tendense in internasionale wiskunde- en natuurwetenskapstudie (TIMSS). Daarteenoor laa...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Josef de Beer, Piet Ankiewicz
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2017-12-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1474