Diskussie oor die millenium en die herstel van Israel

Dit verheug my dat daar eindelik gereageer word op my boekie. Behalwe telefoonoproepe en briewe van medechiliaste was daar tot dusver geen kommentaar van anti-chiliastiese kant. Ek het die boekie aan ongeveer 1800 predikante en professore gestuur en vriendelik uitgenooi tot nuwe besinning. Net s...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. J. Engelbrecht van Waverley
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1978-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1135