Prof. D.J. Du Plessis soos sy studente hom ken.

Ek wil nie by die prehistorie begin nie toe elke dosent nog vir ’n handvol wetenskappe verantwoordelik was. Ek wil maar begin toe die mooi jong man met die pragtige rooi wange nog swaar gedra het aan sy pas verwerfde doktorsgraad in Organiese Skeikunde en toe die P.U.K. al kon spog met ’n deeglik to...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. C. Schutte
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1960-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1580