’n Behoefte-analise met die oog op die ontwerp van ’n Taal vir Spesifieke Doeleindes (TSD)-kursus vir leerderonderwysers met Afrikaans as tweede taal
Die implementering van ’n veeltaligheidsbeleid in Suid-Afrika vereis dat die onderrig en leer van Afrikaans as tweede taal, met spesifieke fokus op die onderrig van Afrikaans vir spesifieke doeleindes aan volwassenes (ook op universiteitsvlak), aandag geniet. Onderwysers en onderwysstudente moet...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2014-12-01
|
Series: | Stellenbosch Papers in Linguistics Plus |
Subjects: | |
Online Access: | https://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/626 |