Die invloed van endotoksienbesmetting op die uitkoms van ’n <i>in vitro<i/> - bevrugtingsprogram
Gedurende 1988 het ’n betekenisvolle daling in biochemiese swangerskappe per embrioterugplasing (ET) voorgekom (28,2% vs 8,33%). Die weeklikse kwaliteitskontroles wat geimplementeer word (muisembrioverdeling, spermoorlewing en biochemiese profiel van die voorbereide medium), het geen betekenisvolle...
Main Authors: | , , , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1991-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/485 |