Die wortels en kenmerke van die tradisionele Afrikaanse lewenstyl

In ons tydsgewrig kan dit moontlik vreemd opklink om by 'n akademiese fees te begin met ’n verwysing na ’n Bybelwoord, maar hier, vandág, waar ons die honderdste bestaansja a r feestelik gedenk van 'n hoëronderwysinrigting wat onbevange in sy naamvaandel die stempel „Christelik” dra, sal d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1970-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1327