Die geskiedenis van huisdierwording

Gedurende huisdierwording is diere aan toestande blootgestel wat hulle liggaamsbou en prestasies grootliks verander het - die reproduksie van diere is heeltemal verander, die sosiale struktuur van wildpopulasies is om vergegooi en geen natuurlike seleksie het meer plaasgevind nie. Gedurende huisdier...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. R. Osterhoff
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1984-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1092