Die universiteitswese in Suid-Afrika: ’n Bestekopname van huidige tendense en die vooruitsig vir Afrikaans

Die doel van hierdie artikel is die identifisering en analitiese omskrywing van die mees prominente politieke tendense wat tans die Suid-Afrikaanse universiteitswese beïnvloed, met spesifieke verwysing na Afrikaanse universiteite en hoër onderwys. Die bydrae neem as vertrekpunt die teoretiese begin...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Theuns Eloff, Wynand Greffrath
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 2016-12-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Subjects:
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2258