Musikale ontlening en die voortbestaan van melodiese spore uit die verlede

Komponiste kan nie geïsoleer word van die musikale spore van die verlede nie – hierdie spore kan doelbewus deur komponiste betrek word of deur die filter van die onderbewussyn in ’n mindere of meerdere mate in latere werke bly voortbestaan. Dit is moeilik om 'n greep op die verskynsel van musik...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Henriëtte van Rensburg, Bertha Spies
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2011-07-01
Series:The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa
Subjects:
Online Access:http://www.td-sa.net/index.php/td/article/view/251