Die invloed van die denkvlak op prestasie in Wiskunde in die junior-sekondêre fase*

’n Belangrike ontwikkeling in die Opvoedkunde is dat daar al hoe meer aandag geskenk word aan die denkvlak van die leerling as ’n faktor wat skolastiese prestasie beinvloed.

Bibliographic Details
Main Authors: P. A. Venter, J. J. de Wet
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1978-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1163