Aktiewe diens in Suider-Afrika

'n Omvattende reorganisasie van die Suid-Afrikaanse Weermag in die vroeë sestigerjare het onder meer voorsiening gemaak vir die skep van ses veggroepe met die oog op onkonvensionele oorlogvoering. Hierdie soort oorlogvoering het in Suider-Afrika gestalte gekry in toenemende terroristebedryw...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Team Militaria
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/443