Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek <i>Ateïsme: die saak teen God</i> (1 & 2)

In hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n oorsig oor die opkoms van ateïsme gebied het, lewer d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-08-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/536