Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek <i>Ateïsme: die saak teen God</i> (1 & 2)

In hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n oorsig oor die opkoms van ateïsme gebied het, lewer d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-08-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/536
id doaj-175bbc30e74c464c95fc1481d2465f60
record_format Article
spelling doaj-175bbc30e74c464c95fc1481d2465f602020-11-24T23:57:24ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532013-08-01471e1e1510.4102/ids.v47i1.5361726Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek <i>Ateïsme: die saak teen God</i> (1 & 2)J.H. van Wyk0Unit for Reformed Theology, North-West UniversityIn hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n oorsig oor die opkoms van ateïsme gebied het, lewer die outeur daarna ’n uiteensetting van die standpunte van Pellencin. In die volgende hoofdeel van die artikel argumenteer die outeur dat Pellencin – asook ander ateïste – nie afdoende en bevredigende antwoorde kan gee op die vyf fundamentele lewensvrae nie. Hierdie fundamentele lewensvrae is die volgende: Hoe verwerf ’n mens kennis (waarheid)?; Waar kom alles vandaan?; Waar gaan alles heen?; Wat is die sin van die lewe?; Hoe kan ’n mens tussen goed en kwaad onderskei? Die outeur konkludeer dat ateïsme, as geloofskeuse en lewens- en wêreldbeskouing faal vanweë die inherente tekortkomings wat aan die reduksionisiese benadering van naturalisme, rasionalisme, positivisme en sciëntisme verbonde is. In this article the author describes how, in 2007, he got involved in an unexpected discourse with the atheist Armando Pellencin and how it eventually lead to the writing of this article on atheism. After a short intermezzo in which an overview of the rise of atheism is presented, the views of Pellencin are expounded. In the main part of the article the author argues that Pellencin and other atheists fail to supply decisive and satisfactory answers to the five fundamental questions in life. This fundamental questions are the following: How do we achieve knowledge (truth)?; Where does everything come from?; Where is everything going to?; What is the meaning of life?; How should we discern between good and evil? The author concludes that atheism, as a matter of faith, fails as a life and worldview, because of the deficiencies inherent in a reductionist approach such as naturalism, rationalism, positivism and scientism.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/536
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author J.H. van Wyk
spellingShingle J.H. van Wyk
Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek <i>Ateïsme: die saak teen God</i> (1 & 2)
In die Skriflig
author_facet J.H. van Wyk
author_sort J.H. van Wyk
title Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek <i>Ateïsme: die saak teen God</i> (1 & 2)
title_short Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek <i>Ateïsme: die saak teen God</i> (1 & 2)
title_full Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek <i>Ateïsme: die saak teen God</i> (1 & 2)
title_fullStr Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek <i>Ateïsme: die saak teen God</i> (1 & 2)
title_full_unstemmed Die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n Teologiese gesprek met Armando Pellencin oor sy boek <i>Ateïsme: die saak teen God</i> (1 & 2)
title_sort die uitdaging van die ateïsme en antiteïsme: ’n teologiese gesprek met armando pellencin oor sy boek <i>ateïsme: die saak teen god</i> (1 & 2)
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2013-08-01
description In hierdie artikel beskryf die outeur hoedat hy onverwags in 2007 in ’n debat met die ateïs Armando Pellencin betrokke geraak het en hoedat dit uiteindelik gelei het tot die skryf van hierdie artikel oor ateïsme. Nadat hy in ’n kort intermezzo ’n oorsig oor die opkoms van ateïsme gebied het, lewer die outeur daarna ’n uiteensetting van die standpunte van Pellencin. In die volgende hoofdeel van die artikel argumenteer die outeur dat Pellencin – asook ander ateïste – nie afdoende en bevredigende antwoorde kan gee op die vyf fundamentele lewensvrae nie. Hierdie fundamentele lewensvrae is die volgende: Hoe verwerf ’n mens kennis (waarheid)?; Waar kom alles vandaan?; Waar gaan alles heen?; Wat is die sin van die lewe?; Hoe kan ’n mens tussen goed en kwaad onderskei? Die outeur konkludeer dat ateïsme, as geloofskeuse en lewens- en wêreldbeskouing faal vanweë die inherente tekortkomings wat aan die reduksionisiese benadering van naturalisme, rasionalisme, positivisme en sciëntisme verbonde is. In this article the author describes how, in 2007, he got involved in an unexpected discourse with the atheist Armando Pellencin and how it eventually lead to the writing of this article on atheism. After a short intermezzo in which an overview of the rise of atheism is presented, the views of Pellencin are expounded. In the main part of the article the author argues that Pellencin and other atheists fail to supply decisive and satisfactory answers to the five fundamental questions in life. This fundamental questions are the following: How do we achieve knowledge (truth)?; Where does everything come from?; Where is everything going to?; What is the meaning of life?; How should we discern between good and evil? The author concludes that atheism, as a matter of faith, fails as a life and worldview, because of the deficiencies inherent in a reductionist approach such as naturalism, rationalism, positivism and scientism.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/536
work_keys_str_mv AT jhvanwyk dieuitdagingvandieateismeenantiteismenteologiesegesprekmetarmandopellencinoorsyboekiateismediesaakteengodi12
_version_ 1725454143230836736