26-Eskader R.F.C.

Onder die opskrif 1915-1918 is, in die gedenk boek Per aspera ad astra 1920-1970, 'n (aantal bladsye aall 26-Eskader R.P.C. gewy en o.m. verklaar dat die Britse regering met die toenmalige Statebondslande ooreengekom het om alle afsonderlike Lugmag-eenhede by die Royal Flying Corps (R.F.C.) in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/973