Die Suid-Afrikaanse uitgebreide maritieme gebied: ’n Alternatiewe metode vir die bepaling van die voet van die kontinentale helling

Kuslande het ’n eenmalige geleentheid om by die Verenigde Nasies (VN) aansoek te doen om ’n uitgebreide maritieme gebied, indien hul wetenskaplik kan toon dat die voet van die kontinentale helling (VKH) buite hul soewereine 200 seemyl eksklusiewe ekonomiese sone gele¨e is. Die VN definieer geomorfol...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: N.A. Pantland, J.H. van Vuuren
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2006-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/168