Die bepaling van seevlak in die Suidelike Oseaan

Die belangrikheid van seevlakmeiings vir die oseanologie in die algemeen en ook vir ’n beter begrip van klimaat word at hoe meer in die literatuur benadruk. Uit hierdie oorsig van bestaande kennis oor die seevlak in die Suidelike Oseaan, blyk dit dat daarsekere duidelike leemtes bestaan en dat doelg...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. R. E. Lutjeharms
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1985-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1016