’n Oorsig oor die na-oorlogse teologiese ontwikkeling in die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (GKSA)

Wie hom besinnend besighou met die teologiese ontwikkeling in die GKSA na 1945 staan verbaas oor die hoeveelheid teologiese lektuur wat in hierdie tyd verskyn het. Ofskoon dit véél meer is as wat voorheen verskyn het, kan die stof tog nog min of meer oorsien en ook oorsigtelik aangebied word. Of daa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/762