Koolstofisotoopsamestelling van Plantproteïene

Die klein verskuiwings wat in die verhouding van die stabiele (nie-radioaktiewe) koolstofisotope wat in die natuur gevind word, kan inligting verskaf oor die fisiese en chemiese prosesse waarby die isotoopmolekule betrokke is.

Bibliographic Details
Main Author: J. C. Vogel
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1982-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1133