<i>Bylaag tot ,,Koers"</i>: Die taak, grondslag en terrein van die plantfisiologie, met spesiale verwysing na plantfisiologiese navorsing.

Die natuurwetenskappe is vroeër in twee groepe ingedeel, nl. die verklarende en die beskrywende wetenskappe. Onder eersgenoemde groep het die Fisika en die Skeikunde geressorteer, terwyl die Geologie, die Plantkunde en die Dierkunde onder laasgenoemde groep geplaas is.

Bibliographic Details
Main Author: P. J. Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1954-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1923