J. C. Kannemeyer (1939–2011)

“Dit sou lesers van my biografieë van die afgelope twee dekades opgeval het dat my belangstelling in die besonder uitgaan na daardie figure in ons letterkunde wat teenoor die koloniaal denkende bewindhebbers ’n ander, humaner gesig van die Afrikaner toon.”

Bibliographic Details
Main Author: Wium Van Zyl
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2017-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Subjects:
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/2101