Die instelling van die doop

Die eerste plek in die evangeliebeskrywings waar daar van die doop as ’n opdrag van Jesus Christus gepraat word en waar die betekenis die duidelikste uitkristalliseer, staan in Matteus 28 : 16 - 20. Heilshistories gesien, is dit die begin van kerklike inlywing van die wat gehoor het hoedat Jesus sy...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: J. L. Venter, J. J. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1989-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/822