<i>Tinboektoe toe</i>: ’n Ruimtelike ontdekkingsreis

Om navorsing in kreatiewe dissiplines binne universiteitskonteks te bevorder, is dit belangrik dat ’n ruimte geskep word waarin die verwagtinge uit die formele navorsingsomgewing en die unieke eienskappe van die kreatiewe dissiplines in balans verkeer. Hiervoor is dit nodig om die uitdagings en moon...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S.F. (Franci) Greyling
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-10-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/428