Godsleer en skrifleer: Fokus en uitdaging

Die keuse van die onderwerp vir hierdie artikel moet teen ‘n bepaalde agtergrond gesien word. In die eerste plek het  dit om die plek en taak van die dogmatiek, waarin die Godsleer en die Skrifleer ‘n besondere plek inneem, gegaan. Dogmatiek is immers die wetenskaplike sisteem van die kennis van God...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Callie F.C. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-12-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/537