V.I. Romeiko Gurko: Van militêre attaché tot generaal aan die Oosfront

<p>Van al die militêre attachés wat die Anglo-Boereoorlog aan Britse en Republikeinse kant gedien het, was die Rus V.I. Romeiko Gurko die militêr wat in sy latere lewe die hoogste rang bereik het. In die Eerste Wêreldoorlog was hy tydelik Hoof van die Generale Staf aan die front in Oos-Europa....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. De Jong
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/351