Digters en atlete: Olimpiese wenners en verloorders in die vroeë Griekse liriek

Die antieke Griekse gemeenskap was uiters mededingend; veral by die adel was daar die konstante behoefte en ideaal om prestasies op die slagveld of sportveld te behaal en in die familiegeskiedenis op te neem. In die afwesigheid van die rol wat die hedendaagse media vandag in ons samelewing speel, he...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: William J. Henderson
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-11-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/386