Opmerkings oor Sotho-Morfologie

Noord-Sotho, ook genaamd Sepedi, is ’n dialek van die Noord-Transvaalse Sothogroep van Bantoetale. In vroeër jare is dit veral deur sendelinge verhef tot skryftaal. Vanaf 1930 eers is tekens van letterkundige genres op te merk. Intussen het daar ook ’n paar grammatikaboekies versky.n, waarvan dié va...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. J. H. Kruger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1958-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2030