Die identifisering van ’n geskikte vraelys vir die bepaling van lewenskwaliteit by Suid-Afrikaanse vroue met servikskanker
Servikskanker is een van die algemeenste kankertipes onder Suid-Afrikaanse vroue. In die afwesigheid van ’n voldoende voorkomende servikale sitologieprogram presenteer die meer derheid vroue met servikskanker in ’n gevorderde stadium. Die prognose van dié vroue, ondanks terapie, is beperk. Mensl...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2015-02-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Subjects: | |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1248 |