Prof. F.N. Lion-Cachet

Die Redaksie van In die Skriflig het besluit om hierdie uitgawe van die tydskrif op te dra aan prof. F.N. Lion-Cachet, wat aan die einde van 1996 na ses en twintig en ’n half jaar aan die Teologiese Skool en die PU vir CHO geëmeriteer het. Hy was en is steeds ’n gewaardeerde kollega wat op baie t...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1997-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1616