Die kultuurkrisis en die opvoeding van die jeug
Ons gaan ons besig hou met die krisis in die opvoeding en onderwys van die 20ste eeu, en veral van die tweede kwart daarvan. Ons wil direk aan die begin baie duidelik stel dat ons op hierdie terrein voortdurend krisisse belewe.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1958-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1616 |