Normatiwiteit versus neutraliteit in die tegniese wetenskappe

Die essens van hierdie referaat is nie ’n pleidooi vir ’n normatiewe benadering tot beoefening van die wetenskap op natuurkundige terrein nie, maar eerder 'n aanvaarding van die onvermydelikheid daarvan en ’n poging om dan die konsekwensies in oënskou te neem.

Bibliographic Details
Main Author: L. Alberts
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1974-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1262