Omgewingsrapportering deur middel van koerante in Suid-Afrika: ’n Vergelykende studie

Gedurende die laaste drie dekades van die 20ste eeu het die wêreld toenemend bewus geword van die globale omgewing en die impakte van menslike aktiwiteite op die omgewing. Vanuit ‘n omgewingsperspektief, het die massamedia bygedra tot die styging in omgewingsbewustheid en het, tereg of verkeerdelik,...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Adriaan J. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2016-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1379