Die eunug in die klassieke mitologie en samelewing

Die konsep, eunug, wat na ’n gekastreerde persoon (gewoonlik manlik) verwys, het sy oorsprong in die mitologie. Van hier word dit deurgevolg na die Klassieke tydperk. Kastrering vir religieuse redes was deel van godsdiensrituele gekoppel aan verering van aardgodinne en fertiliteit. Die kultusse...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: F. P. Retief, J. F.G. Cilliers
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2002-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/237